2017 Skou program | Show programme

Hopefield Fynbosskou – 24 – 27 Augustus 2017 Program
DONDERDAG:
Toegang: Volwassenes – R20 | Seniors – R15 | Kinders – R10
09:00 – 17:00:
Fynbos uitstallling in die Fiona Kotzé-saal
Stalletjies op die Rugbyveld
11:00 – 15:00:
Heerlike kontreikos in die Sportklub se eetsaal bedien @ R80
(Skaapvleis-kerrie/ Waterblommetjie Bredie/Kerrie-Afval & rys)
VRYDAG:
Toegang: Volwassenes – R40 | Seniors – R30,00 | Kinders – R20
09:00 – 17:00:
Fynbos uitstalling in die Fiona Kotzé-saal
Stalletjies op die rugbyveld
11:00 – 15:00:
Heerlike kontreikos in die Sportklub se eetsaal bedien @ R80
(Skaapvleis-kerrie/ Waterblommetjie Bredie/Kerrie-Afval & rys)
14:00 – 17:00:
Direkte uitsending deur Radio Sunshine
19:00:
Steak-aand @R140 pp
(bespreek kaartjies by 0837353632)
(geen hekgelde na 17:00)
Biertuinetes deur die dag met
Vrydagaand vermaak indie Biertuin: Jan Rhaap, Deon Terblanche

SATERDAG:
Toegang: Volwassenes – R40 | Seniors – R30,00 | Kinders – R20
06:00 – 7:45:
Registrasie Thys du Toit Memorial Mountain Bike challenge
08:00 – 17:00:
Direkte uitsending deur Radio Sunshine
08:00 – 08:45:
Mountain bike challenge wegspring
Tye: 89km @ 08:00 | 53km @ 08:15 | 30km @ 08:30 | 12km @ 08:45
09:00 – 17:00:
Fynbos uitstalling in die Fiona Kotzé-saal
Country Mill Fair Mark @ The Merry Widow
11:00 – 15:00:
Heerlike kontreikos in die Sportklub se eetsaal bedien @ R80
(Skaapvleis-kerrie/ Waterblommetjie Bredie/Kerrie-Afval & rys)
Biertuinetes deur die dag:
Calamari, Biefburger, Hoenderburger, Braaivleis
(geen hekgelde na 17:00)
Saterdag vermaak in die Biertuin:
Piet Pompies, Jan Rhaap, Chris Else

SONDAG:
Toegang: Volwassenes – R40 | Seniors – R30,00 | Kinders – R20
09:00:
Radiokansel Erediens (gratis toegang)
09:00 – 13:00:
Direkte uitsending deur Radio Sunshine
10:00 – 15:00:
Fynbosuitstallling in die Fiona Kotzé-saal
Stalletjies op die rugbyveld asook o.a. Arnelia se pragtige proteas,
Simplybee Fynbos heuning en produkte
11:00 – 15:00:
Heerlike kontreikos in die Sportklub se eetsaal bedien @ R80
(Skaapvleis-kerrie/ Waterblommetjie Bredie/Kerrie-Afval & rys)
Biertuinetes deur die dag:
Calamari, Biefburger, Hoenderburger, Braaivleis

Jou kaartjies sluit in:
Besoeke aan die Anglikaanse Kerk | NG Kerk Orreluitvoering | Daaglikse verkennings uitstappies in Hopefield

2017 Fynbos skou program 2017 Fynbos show programme