Skou 2017

Welkom by die Hopefield Fynbosskou 2017.

Die jaarlikse Fynbosskou is een van die grootste gemeenskaps geleenthede van die area – hierdie jaar is die datum 24 tot 27 Augustus 2017.

Die skou fokus op die belangrikheid van die bewaring van ons Fynbos biodiversiteit sones wat direk rondom Hopefield gelee is. Ons blomme en plante-uitstallings word beskou as van die beste in Suid Afrika!

Die skou is VIR DIE GEMEENSKAP – VAN DIE GEMEENSKAP en ons is baie dankaar om elke jaar – vir die afgelope 28 jaar – so baie mense het wat net spontaan kom deelneem om die skou die sukses te maak wat dit is. Van blomme en plante versamel tot die uitpak en uitstalling daarvan, dan weer die skoonmaak en terugplaas agterna – ons kan dit nie sonder julle toewyding en harde werk doen nie.

Indien jy belangstel om te kom saambou, of as jy enige vrae het, laat ons gerus weet deur ‘n epos te stuur aan info@hopefieldfynbos.co.za.

LAAI DIE AANSOEKVORM HIER AF | DOWNLOAD THE APPLICATION FORM HERE


FYNBOS SHOW 2017:

The annual Hopefield Fynbos Show is one of the largest community events in our town.
This year’s show will take place from 24 – 27 August 2017.

The Fynbos show focuses on the importance of the conservation of the Fynbos biodiversity zones directly adjacent to Hopefield and both the flower display and herbarium are rated as one of the best in the country!

This show is also FOR THE COMMUNITY – BY THE COMMUNITY – and every year, we have an incredible number of volunteers from our town that are involved in the collection of the plants, the building of the plant display, gate duties, guides for the hall and other positions. We simply could not run this show without you!

If you would like to volunteer your involvement with this year’s show, or if you have any questions or suggestions, please email us at: info@hopefieldfynbos.co.za so that we can get in touch with you!