Amptelike Skou Aankondiging

Fynbosskou 2019

Amptelike Skou Inligting

Datum: 29 Augustus tot 1 September 2019

Tyd:
Donderdag – 9:00 tot 17:00
Vrydag & Saterdag: 09:00 tot laat
Sondag: 09:00 to 17:00

Terrein:
Hopefield Sport Klub, Koperfontein Weg, Hopefield
Verskeie persele in Hopefield – sal op die volledige program aangedui word.

Toegangs fooie:
Donderdag:
Volwassenes – R25
Seniors – R15
Kinders – R10

Vrydag – Sondag:
Volwassenes – R45
Seniors – R30
Kinders – R20

Organiseerders & Bestuur span

Skou-epos: info@hopefieldfynbos.co.za
Skou Navrae: 078 469 7986
Skou Bestuur – Helena van der Westhuizen – 072 802 3634
Skou Beplanner – Olivier Slabber – 083 602 0773
Finansies– Dolf van Hansen – 083 630 6708
Stalletjies & Uitstallings – Fransie Rossouw – 074 924 8478
Biertent & Vermaak – Arell Slabber – 083 735 3632
Spesie Tafel – Jacques van der Westhuizen – 072 703 3165
Uitstal Sall – Gideon Melck – 083 231 1533
Eetkamer – Sophie Rust – 083 265 7529
Sekretaresse – Lizette van Hansen – 074 602 8248

Baie dankie aan ons 2018 borge!