Fynbos Show 2020 has been cancelled due to the COVID-19 pandemic. Our next show will be from 26 – 29 August 2021

Welkom by die Hopefield Fynbosskou 2021

Die jaarlikse Fynbosskou is een van die grootste gemeenskaps geleenthede van die area. Hierdie jaar is die datum 26 Augustus tot 29 Augustus 2021.

Die skou fokus op die belangrikheid van die bewaring van ons Fynbos biodiversiteit sones wat direk rondom Hopefield geleë is. Ons blomme- en plante-uitstallings word beskou as van die beste in Suid-Afrika.

Die skou is VIR DIE GEMEENSKAP – VAN DIE GEMEENSKAP en ons is baie dankbaar om elke jaar, vir die afgelope 30 jaar, so baie mense het wat net spontaan kom deelneem om die skou die sukses te maak wat dit is. Van blomme en plante versamel tot die uitpak en uitstalling daarvan, dan weer die skoonmaak en terugplaas agterna. Ons kan dit nie sonder julle toewyding en harde werk doen nie.

Indien jy belangstel om te kom saambou of as jy enige vrae het, laat ons gerus weet deur ‘n e-pos te stuur aan: info@hopefieldfynbos.co.za

Welcome to the Hopefield Fynbos Show 2021

The annual Hopefield Fynbos Show is one of the largest community events in our town.
This year’s show will take place from 26 August to 29 August 2021.

The Fynbos show focuses on the importance of the conservation of the Fynbos biodiversity zones directly adjacent to Hopefield and both the flower display and herbarium are rated as one of the best in the country!

This show is also FOR THE COMMUNITY – BY THE COMMUNITY – and every year, we have an incredible number of volunteers from our town that are involved in the collection of the plants, the building of the plant display, gate duties, guides for the hall and other positions. We simply could not run this show without you!

If you would like to volunteer your involvement with this year’s show, or if you have any questions or suggestions, please email us at: info@hopefieldfynbos.co.za so that we can get in touch with you!